Hoof en Adjunkhoofde
Departementshoofde
Personeel
Administratiewe Personeel
ONS SKOOL

JAARBLAD
HOËRSKOOL SCHOONSPRUIT
Die jaarblad is 'n volkleur, glansblad wat jaarliks aan die leerders beskikbaar gestel word. Dit bestaan uit verskeie foto's van die verskillende grade, sportfoto's, die VLR, bekroningsfunksie, al die uitstappies en toere en alle aktiwiteite wat deur die loop van die jaar plaasgevind het. Daar word ook 'n spesifieke deel aan die graad 12-leerders gewy.
Die jaarblad is 'n onthou-blad wat later jare nog kosbare herinneringe sal bring van vergange skooljare en vriendskappe.
ALL CAPS TITLE
VLR 2017 / 2018
Die Verteenwoordigende Leerderraad van Hoërskool Schoonspruit is saamgestel uit graad 8 - 12 leerders wat deur hulle onderskeie graadgroepe se leerders self verkies is. Die VLR-lede is in verskillende rade ingedeel wat vir verskillende aktiwiteite verantwoordelik is.
Die Uitvoerende Komitee van die VLR bestaan uit 9 graad 12 leerders. Hulle is:
Hoofseun:
Flippie Greeff
Hoofmeisie:
Noekie Klein
Sekretaresse:
Kyla van Heerden
Tesourier:
Tiaan van Aswegen
Interne skakelraad:
Celvin Duffy
Eksterne skakelraad:
Shirley O'Bryan
Kultuurraad:
Wernu Swanepoel
Akademiese raad:
Quintin Deetlefs
Sportraad:
Sheri-Lee Viera